Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

KOFFIEKROEG - Topics
Create Your Own App Store

* KOFFIEKROEG > Topics


Subject: BYBEL VERSE/BIBLE VERSES
Replies: 8 Views: 854

pieterpj 26.01.14 - 07:56pm
BYBEL VERSE/BIBLE VERSES *

pieterpj 26.01.14 - 08:39pm
Spr 12:1 Een wat die tug liefhet, het kennis lief; maar wie die teregwysing haat, is dom. *

pieterpj 26.01.14 - 08:45pm
Spr 12:14 Uit die vrug van iemand se mond word hy versadig met die goeie, en die daad van n mens se hande kom op hom terug. *

pieterpj 26.01.14 - 08:46pm
Jak 1:6 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word. *

pieterpj 26.01.14 - 09:07pm
Jes 60:1 (1983) Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring. *

pieterpj 16.02.14 - 02:15pm
Psa 19:6- Sy uitgang is van die einde van die hemel af, en sy omloop tot by die eindes daarvan, en niks is verborge vir sy hitte nie. *

pieterpj 26.03.16 - 05:55pm
EFESIERS 2:3-5:So het ons trouens vroer ook almal gelewe. Ons is deur ons sondige begeertes oorheers en het gedoen net waartoe ons luste ons gelei het en wat in ons gedagtes opgekom het. Vanwe ons sondige natuur sou ons net soos die ander mense deur God gestraf moes word. Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! *

pieterpj 19.04.19 - 06:29pm
Proverbs 18:4 (Gnb) A person's words can be a source of wisdom, deep as the ocean, fresh as a flowing stream.
*

pieterpj 30.04.19 - 12:33pm
Rom 5:10 GNB We were God's enemies, but he made us his friends through the death of his Son. Now that we are God's friends, how much more will we be saved by Christ's life!
*


* Reply
* KOFFIEKROEG Forum


Search:
topics replies


* KOFFIEKROEG

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store