Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

KOFFIEKROEG - Topics
Create Your Own App Store

* KOFFIEKROEG > Topics


Subject: NUUS
Replies: 6 Views: 752

pieterpj 26.01.14 - 07:57pm
NUUS BROKKIES *

pieterpj 26.01.14 - 08:41pm

Aardbewing tref Griekse eiland



sapa-ap
Sondag 26 Januarie 2014

n Aardbewing van minstens 5,8 op die Richterskaal het die Griekse eiland Kefalonia getref.

Die geodinamiese instituut van Athene het ges die aardbewing het om 15:55 gebeur en die episentrum daarvan was 279 km wes van Athene, naby die dorp Lixouri. Die episentrum is 17 km onder die oppervlak.

n Plaaslike nuuswebwerf, kefaloniapress.gr, berig daar is skade aan geboue en paaie in Lixouri en Argostoli, die twee grootste dorpe op die eiland, maar dat niemand dood is nie.

Kefalonia en die nabygele eiland Zakynthos is in 1953 verwoes deur n aardbewing van 7,2. *

pieterpj 26.01.14 - 08:43pm

Sanral-gebou vir ploftoestelle gefynkam n bomdreigement



sapa
Sondag 26 Januarie 2014

n Bomdreigement is gerig teen die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se bedryfsentrum in Samrand naby Midrand.

Jamie Surkont, uitvoerende hoof van e-tolinvordering, s die polisie is besig om die gebou vir ploftoestelle te swiep. Indien nodig, sal die dienste verskuif word na rugsteun-persele.

Die e-tolstelsel is steeds in bedryf, maar die oproepsentrum en ander dienste word geraak.

Alle stelsels word suksesvol gemonitor vanaf die rugsteun-geriewe, s Surkont in n verklaring.

Dit is die derde bedreiging by Sanral di week. Dinsdag en Vrydag is die gebou ontruim nadat n verdagte poeier gevind is. Daar was vrees dat dit die dodelike bakterie antraks kon wees en werknemers wat daarmee in aanraking gekom het, is in kwarantyn geplaas. Dit is later bevind skadeloos te wees.

Dipuo Peters, minister van vervoer, het die dreigemente Sondag veroordeel. Sy het n beroep op wetstoepassers gedoen om die skuldiges vinnig te probeer identifiseer en aan die kaak te stel.

Daar is elemente in die samelewing wat vasbeslote is om die vrede en sekuriteit van hul mede-burgers te ondermyn. Di agterlike en onopgevoede individue kies om alle platforms wat die Grondwet vir hulle beskikbaar te stel, te ignoreer waar hulle hul bekommernisse kan opper, s Peters in n verklaring.

Sy s mense wat geraak word, ontvang alle moontlike hulp om die traumatiese gebeure van die afgelope week te verwerk.
*

pieterpj 28.01.14 - 10:35am
Eyewitness News
Helen Zille has announced Mamphela Ramphele will stand as the DA's presidential candidate for the 2014 national election:
*

pieterpj 1.02.14 - 04:01pm
01/02/2014

Berg Sinaboeng, n vulkaan op die Indonesiese eiland Soematra, het Saterdag uitgebars.

Elf mense, onder andere vier skoolkinders op n skoolbesoek aan die vulkaan, is dood en die regering vrees dat nog slagoffers opgespoor gaan word. Soek-en-reddingspogings moes egter laat vaar word weens die dodelike hittewolke wat uit die berg bars.

Die vulkaan het die afgelope paar maande al hoe aktiewer geword en as tot 2 km die lug in geblaas. Die nabygele dorpe is in die as bedek.

Die regering het reeds tienduisende mense uit die omgewing verwyder.

Sinaboeng is een van byna 130 aktiewe vulkane in Indonesi, wat op die vulkaniese gordel bekend as die Kring van Vuur in die Stille Oseaan gele is.

Die dodelikste vulkaan ng was toe berg Merapi naby die stad Jogiakarta op die eiland Java in 2010 uitgebars het. Meer as 350 mense is toe dood. *

pieterpj 2.02.14 - 06:22pm
News24.com
02/02/2014
The deal between the DA and Agang SA leader Mamphele Ramphele is off. DA leader Helen Zille said Ramphele was no longer the DA's presidential candidate.
*

pieterpj 8.05.15 - 03:51pm
London - Prime Minister David Cameron won a stunning election victory in Britain, confounding poll predictions that the vote would be the closest in decades to sweep into office for another five years with a clear majority and his Labour opponents in tatters.
08/05/2015 *


* Reply
* KOFFIEKROEG Forum


Search:
topics replies


* KOFFIEKROEG

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store